|
’n Unieke reeks kinder linne gemik op die 2 - 8 ouderdomsgroep. Ons produkte word gemaak van suiwer katoen percale met pragtige appliek afwerkings. Ons droom is om mammas te inspireer om kinderkamers te versier wanneer baba die kot verlaat. Daar is huidiglik 5 ontwerpe beskikbaar en elk is beskikbaar in gordyne, bed linne en bykomstighede.
|