Tuisblad
Agtergrond
Produk Reeks
Kontak & Navrae

Privaatheid

Inligting wat U aan ons verskaf sal slegs gebruik word deur die Linne Laai en hul afiliale. Ons versamel persoonlike inligting omtrent U vir die gebruik van poslyste, soos deur U aan ons verskaf tydens die gebruik van hierdie web werf.
Verdermeer versamel ons automaties inligting omtrent U besoek aan hierdie web werf om ons in staat te stel om klient voorkeure te monitor en die web verf te verbeter.
Ons mag ook persoonlike inligting van tyd tot tyd versamel, om dienste aan U te lewer op U aanvraag. U inligting word streng vertroulik hanteer en sal slegs gebruik word om U in kennis te stel van nuwe produkte of dienste wat tot U beskikbaar gestel word.
U het die reg om besonderhede omtrent die inligting oor U tot ons beskiking aan te vra in terme van die Inligtings Beskermings Weteging 1998, of om enige inligting reg te stel.

Web Data Blokkies
U webblaaier mag U in staat stel om automaties Web Data Blokkies te ontvang of om U die opsie te gee om dit te aanvaar of nie. Deur web data blokkie te verwerp mag U veroorsaak dat sekere blaaie op hierdie web werf nie funksioneer nie en kan verhoed dat U toegang kry tot sekere inligting op hierdie web werf.
 

Selekteer U Taal Voorkeur

Tuisblad Agtergrond Produk Reekse Duvet stelle Gewatteerde duvets Doelgemaakte Linne
Terms of Use Copyright Policy Privacy Policy
Basiese Linne Gooistof Handdoeke Lollipops & Laaities Kontak & Navrae

Laai ‘n gratis PFD program hier af

Get Adobe reader

Laai ons PDF pryslys hier af
(6.25MB)

Download our Pricelist

Hierdie web werf funksioneer optimaal in Microsoft Internet Explorer 9 teen ‘n resolusie van 1024 x 768
Kopiereg Voorbehou© Die Linne Laai™2011
Web ontwerp & onderhoud - Corne Eksteen™ Visual Arts, Media & Design vir Die Linne Laai™ 2011