Tuisblad
Agtergrond
Produk Reeks
Kontak & Navrae

Terme & Voorwaardes

Vergewis Uself van ons terme en voorwaardes voor U van ons web werf gebruik maak.
Wanneer U van ons web werf gebruik maak aanvaarons dat U dit doen onderhewing aan ons Voorwaardes and Terme.

Ons behou die reg om hierdie web werf te veranderder (insluitende die terme en voorwaardes) sonder enige kennisgewing aan U.
Hierdie web werf en die inligting daarin is onderheuwig aan kopiereg. Reproduksie van hierdie webwerf of enige deel / aspek daarvan word ten sterkste verbied (insluitende elektroniese reproduksie en drukwerk)
Interne diepskakeling en inlyn raming word verbied sonder die toestemming van "Die Linne Laai" en die web werf bestuurder.
Die Linne Laai maak geen waarborge / ondernemings oor:
(1) die inhoud van hierdie web werf,
(2) die inhoud van enige ander web werf verwys op hierdie web werf via hiper skakeling.

Ten spyte daarvan dat ons poog om ons aanlyn dienste te onderhou, kan ons nie waarborg dat hierdie web werf / dienste afhanklik van hierdie web werf ten alle tye beskikbaar sal wees nie.

Verdermeer, terwyl ons streng interne prosedures volg in verband met hierdie web werf se integriteit, kan ons nie waarborg dat enige inligting wat U aflaai fout of virus vry sal wees nie. Vir die voorkoming van twyfel, aanvaar ons geen verantwoordelikheid vir enige skade wat U opdoen deur gebruik van hierdie web werf, of enige skade wat U lei van 'n derde party deur U gebruik van hierdie web werf in gevolge ondermyning van ons web sekuritiet.

 

Selekteer U Taal Voorkeur

Find Us on Facebook Follow Us on Twitter
Tuisblad Agtergrond Produk Reekse Duvet stelle Gewatteerde duvets Doelgemaakte Linne
Terms of Use Copyright Policy Privacy Policy
Basiese Linne Gooistof Handdoeke Lollipops & Laaities Kontak & Navrae

Laai ‘n gratis PFD program hier af

Get Adobe reader

Laai ons PDF pryslys hier af
(6.25MB)

Download our Pricelist

Hierdie web werf funksioneer optimaal in Microsoft Internet Explorer 9 teen ‘n resolusie van 1024 x 768
Kopiereg Voorbehou© Die Linne Laai™2011
Web ontwerp & onderhoud - Corne Eksteen™ Visual Arts, Media & Design vir Die Linne Laai™ 2011